Meal Planning
More Tools
About Yummly
®/™©2024 Yummly. All rights reserved.
Add to Meal Planner
Description
Hierdie resep kom van Amisha Gupta af. Sy het vir my die bestanddele gegee. En hier wil ek die presiese hoeveelhede vasvang.
Ingredients
US|METRIC
2 SERVINGS
- 1 stokkie sitroengras
- vars gemmer - twee middelvingers groot
- 1t vars knoffel
- 3 vars brandrissies
- 2t koljander sade
- 1t komyn sade
- 2E suurlemoensap (of lemmetjies)
- 100ml witwyn
- 1 blik klappermelk
- 2E grondboontjie olie
Did you make this?
Add All to Shopping List
Add to Meal Planner
Directions
- Meng die knoffel, sitroengras, brandrissie en gemmer in die stamper en vysel tot n fyn tekstuur
- braai in n pan saam met die grondboontjie olie
- voeg al die groente by wat jy wil en braai sodat daar n taai mengsel vorm
- voeg die klappermelk by en kook totdat die groente by die geliefkoosde tekstuur is
Notes
Add Note
Jot it down
Subscribe to Yummly to add notes